Oor die boek:
Speel wegkruipertjie saam met Olifant.
Volg die leidrade en lig die flappies om Olifant se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van sy maats ook ontmoet!
Oor die reeks:
• `n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek.
• Peuters leer meer oor die kenmerke van verskillende diere.
• Groot flappe help peuters om fyn motoriese vaardighede te ontwikkel.
• Raai-speletjies bou woordeskat en ontwikkel geheue.
ISBN: 9781776252480
Uitgewer: Pan Macmillan
Datum Vrygestel: 01 Mei 2023
Formaat: Hardeband, 12pp
Reviews
There are no reviews yet.