KiddieBooks
Explore a world of imagination and adventure with our collection of captivating children’s books!
Discover a World of Adventures
Where book lovers unite to explore a vast collection of genres and authors.
Books For Everyone
KiddieBooks
Explore a world of imagination and adventure with our collection of captivating children’s books!
Shop Now
Check out our latest book collection
Latest Arrivals
VIEW ALL
Quick view
Add to wishlist
Slym Se Stories
R240
Add to basket
Oor die boek: Op ‘n dag word ‘n wurm deur ‘n voel gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie… Hy skrik so groot dat hy ‘n bol vrotterige slym in die voel se bek skiet. Die voel skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val… by ‘n skool vir paddas. En so begin ‘n hele reeks avonture by die paddaskool, waar Slym vir juffrou Plat Anna en die ander onderwysers leer ken, hope gawe paddamaats soos Paddavoet en Brulbekkie maak, en moet ligloop vir Giftand die slang en die skoolboelie, Paddarotti.
-10%
Quick view
Add to wishlist
Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)
Add to basket
Oor die boek: George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind? ISBN: 9780798184267 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: April 2024 Formaat: Sagteband, A5, 160pp
-10%
Quick view
Add to wishlist
Die goorste week ooit: Woensdag
Add to basket
Oor hierdie boek: Het JY al ooit ’n GOOR WEEK gehad? Justin Chase het MAANDAG en DINSDAG skaars oorleef, maar nou is dit…WOENSDAG! Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk ’n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy’s vasgekeer in ’n hart-gaan-staan, vel-word-hoendervleis, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS (sweet-op-sweet) situasie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand! ISBN: 9780798184298 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: April 2024 Formaat: Sagteband, 192pp
Quick view
Add to wishlist
Sticker By Numbers – Nature
R165
Add to basket
About this book: Explore the beautiful sights and mini miracles of nature with 10 stunning sticker pictures! Match the stickers to the numbers and be amazed as the wonders of the outdoors come to life in the form of incredible, intricate artwork. It’s never been easier to make a masterpiece! ISBN: 9781837711215 Publisher: SparkPool Publish Date: 13 June 2023 Format: Softcover, A4, 24pp
Quick view
Add to wishlist
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret
R90
Add to basket
Oor die boek: Clint Fryer is deel van ‘n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ‘n hindernis vir haar… Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg
Quick view
Add to wishlist
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Soektog
R90
Add to basket
Oor die boek: Clint Fryer is deel van ‘n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ‘n hindernis vir haar… Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om
Quick view
Add to wishlist
The Wonder Brothers
R265
Add to basket
About this book: It’s… SHOW TIME! Drum roll please for Nathan (that’s me) and Middy (that’s her). We are… The Wonder Brothers! Cousins Middy and Nathan love magic, the on-stage, cape-swirling, bunny-out-of-a-hat kind. So, when the famous Blackpool Tower dramatically vanishes the night of the Big Switch-On, showman Nathan announces live on TV that they will magic it back home. With a stick of rock, a spangly cape, and a bit of misdirection, they end up lost in Las Vegas, home to the grand master of illusion, and magic legend, Perplexion. But, with a great illusionist, comes great mystery –
Quick view
Add to wishlist
Meatball the ghost dog
R160
Add to basket
About this book: Is it a dog? A see-through Jack Russell? Like a… ghost dog? Hugo Rudd doesn’t know if he should be scared. How many people have ever seen a ghost dog? It’s incredible, right? But this is only the beginning of the story… Meatball needs a new home. There is only one problem: How do you find a forever home for a ghost dog? ISBN: 9780637000406 Publisher: Lapa Publishers Publish Date: 1 February 2024 Format: Softcover, A5, 80pp Age: 9+
Our Wide Selection of Categories
Our Categories
VIEW NOW
VIEW NOW
VIEW NOW
VIEW NOW
Don’t Miss Out On Our Sale
On Sale!
VIEW ALL
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Dino poef ’n planeet!
Add to basket
Oor hierdie boek: Dirkman en Dino besluit om die museum te besoek, maar hulle druk op al die verkeerde knoppies. Toe hulle weer sien is hulle op pad na die ruimte, maar hulle het hulle padkos by die huis vergeet. Dino begin alles in sig verslind, selfs hulle vuurpyl. Gelukkig kry Dino ‘n poeftastiese plan om hulle weer op die aarde te kry … Hierdie skreeusnaakse prenteboek sal tonne vermaak aan beide grootmense en kinders verskaf! ISBN: 9780798177917 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: Augustus 2018 Formaat: Sagteband, 32pp
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Grotbaba
Add to basket
Oor hierdie boek: Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar ‘n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak ‘n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal deur twee van die wêreld se voorste skeppers van kinderboeke, in Afrikaans vertaal deur veelbekroonde rympiekoning Philip de Vos. ISBN: 9780624092025 Uitgewer: Tafelberg Datum Vrygestel: Junie 2021 Formaat: Sagteband, 32pp
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde
Add to basket
Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe… ‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie! ISBN: 9780798181815 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: April 2021 Formaat: Sagteband, 176pp
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Die hasie van fluweel
Add to basket
Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe ‘n speelding “Rêrigwaar” kan word as iemand hulle genoeg liefhet. En toe die kind op ‘n dag baie siek raak en die hasie verlaat, vind hy uit wat dit beteken om Rêrigwaar te wees. ISBN: 9780798179201 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: Oktober 2019 Formaat: Sagteband, 64pp
-69%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Ouma Hester en die Arnosterfant (Boek 2)
Add to basket
Oor hierdie boek: Renosters tel, olifantmis en ‘n lugskip met hittesoekende sensors en ‘n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy ‘n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met olifante se toiletgewoontes uit te waai? Maak gereed, want ouma Hester, Tiaan en Lisa is in die Krugerwildtuin . . . en die spaanders gaan spat! ISBN: 9780798180733 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: Oktober
-59%
Quick view
Add to wishlist
SALE: New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 3
Add to basket
The New All-In-One Spelling Made Fun Workbook for Grade 3 Home Language will encourage children to learn to spell and work with sounds! This workbook comprises almost 50 card, board and movement games with the prescribed sounds as well as sight and spelling words, spelling rules and lists with spelling/sight words. It contains step by step guidelines for the teacher or parent in order to play the games. When spelling is taught using innovative games like “Puzzle Words”, “Word Bingo”, “Stomp and Spell”, etc., filled with movement and action (which also develop gross motor skills), the child in Grade 3 will approach the task with joy
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde
Add to basket
Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike in die spookhuis op die bult daarmee te doen? ‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie! ISBN: 9780798182096 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: Julie 2021 Formaat: Sagteband, 196pp
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Hotel Pangolin
Add to basket
About this book: Two very different nocturnal creatures learn the give and take of friendship on the African savannah, when they decide to open a hotel. Aardvark, impulsive and full of ideas, is the perfect foil to Pangolin’s calm and careful nature. Funny and adventurous, the story explores friendship and individuality. In the end it’s the tiny gifts left by the animals who came to stay that help Pangolin appreciate what true friendship means. ISBN: 9780624092384 Publisher: Tafelberg Date Released: August 2021 Format: Soft cover, 144pp
-51%
Quick view
Add to wishlist
SALE: My eerste boek oor honde
Add to basket
Alles wat kinders oor honde wil weet! Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds ’n honde-eienaar is of daarvan droom om jou eie hond te kry. Leer wat honde met hul liggaamstaal wys, waarvan hulle droom wanneer hulle slaap, en wat hulle vir ons probeer sê. Kom beleef die wonderlike wêreld van honde met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto’s en skattige feite
-30%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Ontdek: Insekte
Add to basket
Oor hierdie boek: Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, wat ‘n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste gebou word, miere, heuningbye en korwe, en meer. Die boek sluit af met ‘n Het jy geweet?-afdeling, insekklassifikasie, plekke om te besoek én ‘n woordelys. ISBN: 9780798181105 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: September 2020 Formaat: Sagteband, 72pp
-10%
Quick view
Add to wishlist
Die goorste week ooit: Woensdag
Add to basket
Oor hierdie boek: Het JY al ooit ’n GOOR WEEK gehad? Justin Chase het MAANDAG en DINSDAG skaars oorleef, maar nou is dit…WOENSDAG! Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk ’n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy’s vasgekeer in ’n hart-gaan-staan, vel-word-hoendervleis, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS (sweet-op-sweet) situasie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand! ISBN: 9780798184298 Uitgewer: Human & Rousseau Datum Vrygestel: April 2024 Formaat: Sagteband, 192pp
-59%
Quick view
Add to wishlist
SALE: Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3
Add to basket
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat byna 50 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke asook sig- en spelwoorde vir Graad 3 op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Voorafinligting en riglyne word vir die onderwyser/ouer gegee. Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging – wat groot motoriese ontwikkeling aanhelp – en aksie onderrig word, sal die kind in Graad 3 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander
About Us
Hi everyone
I am the owner of Kiddiebooks. The company was founded when I was given the opportunity to become the NB Publishers’ agent for schools in the Helderberg area. There are also books from other publishers for sale.
I work half-day as a veterinarian at a private practice in Somerset West, so if I do not answer immediately, just know I will return your call, whatsapp or email on the same day.
If you want me to exhibit books at a school in the Helderberg area, please contact me and I will be happy to assist.
I also do book sales at schools or markets and I assist school libraries with sourcing.
Happy reading!
About Us
Hi everyone
I am the owner of Kiddiebooks. The company was founded when I was given the opportunity to become the NB Publishers’ agent for schools in the Helderberg area. There are also books from other publishers for sale.
I work half-day as a veterinarian at a private practice in Somerset West, so if I do not answer immediately, just know I will return your call, whatsapp or email on the same day.
If you want me to exhibit books at a school in the Helderberg area, please contact me and I will be happy to assist.
I also do book sales at schools or markets and I assist school libraries with sourcing.
Happy reading!