Oor die boek:
Na ’n loopbaan as hoërskoolonderwyser, is Adinda Vermaak ’n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook ’n belangstelling in geskiedenis waarin sy ’n meestersgraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van, onder meer, Pret met Poësie, Versreise, Woordreise, Rymreise en die Platinum-taalhandboeke vir Afrikaans Huistaal. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.
ISBN: 9780799370744
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: September 2014
Formaat: Sagteband, A5, 160pp
Reviews
There are no reviews yet.