Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier wat hop, kweek bakterieë, keer dat ’n gesnyde appel bruin word, blaas ’n ballon op met gis . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou longe en spysverteringstelsel werk, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook ‘n vasvra in om jou kennis te toets!
ISBN: 9780798181211
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Januarie 2021
Formaat: Sagteband, 32pp
Reviews
There are no reviews yet.