Oor hierdie boek:
Die sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar ‘n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm…
ISBN: 9780624087458
Uitgewer: Tafelberg
Datum Vrygestel: September 2019
Formaat: Sagteband, 248pp
Geskryf deur Elizabeth Wasserman
Reviews
There are no reviews yet.