Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie. Sy GLIMLAG nooit eens nie. En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen…
ISBN: 9781776251315
Uitgewer: Pan Macmillan
Sagteband; 48 bladsye
Skrywer: Jaco Jacobs
Reviews
There are no reviews yet.