Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is ‘n regte rabedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is ‘n Wereldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. ’n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.
ISBN: 9780798183291
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Maart 2023
Formaat: Sagteband, 384pp
Reviews
There are no reviews yet.