Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wereld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom? ‘n Opwindende interaktiewe avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatjies en ‘n uitvou-verrassing aan die einde. Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.
ISBN: 9781776250516
Datum uitgegee: 21 Junie 2021
Sagteband; 24 bladsye
Reviews
There are no reviews yet.