Oor hierdie boek:
Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, wat ‘n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste gebou word, miere, heuningbye en korwe, en meer. Die boek sluit af met ‘n Het jy geweet?-afdeling, insekklassifikasie, plekke om te besoek én ‘n woordelys.
ISBN: 9780798181105
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: September 2020
Formaat: Sagteband, 72pp
Reviews
There are no reviews yet.