Oor hierdie boek:
Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans!Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is Nuwe Kinderverseboek ‘n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.
ISBN: 9780624046769
Uitgewer: Tafelberg
Datum Vrygestel: Maart 2009
Formaat: Hardeband, 216pp
Reviews
There are no reviews yet.