Oor hierdie boek:
Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Wiskunde pas aan by die NUWE ALLES-IN-EEN-reeks – die werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Wiskunde Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan leerders uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder se kennis en vordering.
•Voldoen aan KABV
•Elke jaar aangekoop
•Waardevolle assesseringsinstrument
•Addisionele Wiskundige-oefeninge
•Voldoen aan KABV
•Elke jaar aangekoop
•Waardevolle assesseringsinstrument
•Addisionele Wiskundige-oefeninge
ISBN: 9781776070459
Uitgewer: Best Books
Datum Vrygestel: Augustus 2016
Formaat: Sagteband, 48pp
Reviews
There are no reviews yet.