Oor hierdie boek:
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Wiskunde Leerderboek
• kan jaar na jaar gebruik word
• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye interaktiewe aktiwiteite per week
• leer tel van 0-20, data-hantering, vorms, kleure, spinnekopsomme, huisiesomme en basiese optel- en aftreksomme.
• volgens die KABV saamgestel.
• word gebruik saam met die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.
Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.

ISBN: 9781775890447
Uitgewer: Best Books
Datum Vrygestel: Desember 2013
Formaat: Sagteband, 88pp
Reviews
There are no reviews yet.