Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat
•’n jaarplan
•die vier kwartaalplanne
•’n daaglikse rooster en tydskedule vir ‘n week
•die weeklikse werkskedules
•daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke
•wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema
•rympies en liedjies vir elke tema
•’n CD met volkleurhulpbronne, werkvelle vir ekstra oefening, stories, resepte en musiek.
Aanbeveel vir onderwysers in skole en ouers wat tuisskoolonderrig gee.
ISBN: 9781775890478
Uitgewer: Best Books
Datum Vrygestel: Desember 2013
Formaat: Sagteband, 255pp
Reviews
There are no reviews yet.