Krok en DIl hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.
Wat noem jy ‘n krokodil met komkommers in sy ore? Wat is groen en ruik net soos rooi verf? Hoe ruik ‘n baba-krokodil? Perfek vir voorlees en selflees.
ISBN: 9781776252817
Datum uitgegee: 2023
Sagteband; 24 bladsye; A5
Skrywer: Jaco Jacobs
Reviews
There are no reviews yet.