Hierdie boek is propvol woorde – woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek.
Dié woordsoekboek is nie net vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te brei, beter te spel en ure lank besig te bly!
ISBN: 9781776252756
Datum uitgegee: 2023
Sagteband; 24 bladsye; A5
Skrywer: Jaco Jacobs
Reviews
There are no reviews yet.