Oor die boek:
Die elfjarige Eric bring die meeste van sy dae deur in die plek wat hom die gelukkigste maak: die Londense dieretuin. En daar is een dier vir wie hy ontsaglik lief is: Gertrude die gorilla. Terwyl daar oral in Londen bomme val, moet Eric vir Gertrude red. Saam met sy oom Sid, ’n opsigter by die dieretuin, vlug Eric en Gertrude. Maar tewyl hulle in ‘n seedorpie wegkruip, vlek hulle ‘n hoogs geheime Nazi-komplot oop…
ISBN: 9781485313540
Uitgewer: Protea Boekhuis
Datum Vrygestel: Maart 2023
Formaat: Sagteband, A5, 480pp
Reviews
There are no reviews yet.