Oor hierdie boek:
Dit is die storie van ’n katjie wat onkant gevang word deur ’n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie… Wat gaan met hom aan?
Dit is nie net die storie van ’n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek…
ISBN: 9781928446279
Uitgewer: Fantasi
Datum Vrygestel: 2020
Formaat: Hardeband, 32pp
Reviews
There are no reviews yet.