Oor hierdie boek:
- Geskik vir graad 4-7 Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal
- 5000 trefwoorde
- Woordverdeling en klem
- Woordsoorte uitgeskryf, plus onderafdelings
- Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleining, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd
- Voorbeeldsinne
- Afleidings met vertalings
- Frases, idiome en spreekwoorde
- Intensiewe vorme
- Sinonieme en antonieme
- Homonieme, homofone, plus die vertaling
- Diere: versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies, geluid
- Inligtingskassies
ISBN: 9781868902552
Uitgewer: Pharos
Datum Vrygestel: Desember 2023
Formaat: Sagteband, 520pp
Ouderdom: Gr 4-7
Reviews
There are no reviews yet.