Kodeerder in opleiding bevat brokkies inligting oor rekenaarkodering en sal jou leer watter oplossingsvaardighede ‘n kodeerder nodig het.
Voltooi eenvoudige aktiwiteite om praktiese ervaring as ‘n kodeerder te kry. Jy sal leer hoe om soos ‘n kodeerder te dink en kodes te skryf.
In opleiding is ‘n wonderlike reeks wat kinders opgewonde sal maak oor allerlei onderwerpe soos wiskunde, tegnologie, ingeneurswese, die kunste en die wetenskap. Kinders kan ook oor verskillende beroepe leer – van ‘n brandbestryder tot n veearts.
ISBN: 9780799392524
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: April 2019
Formaat: Sagteband, 48pp
Reviews
There are no reviews yet.