Oor hierdie boek:
Daar is ‘n spookplaag in die dorp! ‘n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en ‘n oorlede Spaanse bulvegter wil by Otto se tante intrek. Maar drie huisspoke en ‘n pratende vlermuis is klaar genoeg – Otto het beslis nie nog ‘n huismaat nodig nie. Waar kom al die spoke vandaan? En hoe raak mens van hulle ontslae? Gelukkig het Otto se vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.
ISBN: 9780798175371
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Julie 2017
Formaat: Sagteband, 240pp
Reviews
There are no reviews yet.