Oor die boek:
Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt
Hoekom ry die ryk blondine ‘n BMW? Dit is al wat sy kan spel.
Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot.
‘n Bielie van ‘n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS’e.
ISBN: 9780799349610
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: Junie 2011
Formaat: Sagteband, 151pp
Ouderdom: 9+
Reviews
There are no reviews yet.