Oor hierdie boek:
Millie is in Amsterdam om haar tante te help aansterk na ’n knie-operasie. Maar toe die tante langer in die hospitaal moet bly, is Millie gestrand! Sy leer ken toevallig vir Pim, ‘n Amsterdammer met wortels in Suid-Afrika. Maar hoekom het haar ma haar ouma se dagboek uit haar tienerjare in Amsterdam tydens die Tweede Wêreldoorlog in haar tas gestop? Bewaar die stad van kanale en fietse dalk ook geheime van Millie se familie in Suid-Afrika?
ISBN: 9780624093329
Uitgewer: Tafelberg
Datum Vrygestel: September 2022
Formaat: Sagteband, 240pp
Reviews
There are no reviews yet.