Oor die boek:
London 1899. Hierdie storie gaan oor ‘n weeskind wat tien jaar oud is en ‘n mammoet wat tienduisend jaar oud is… Elsie hoor van die geheimsinnige Ysmonster – ‘n wolhaarmammoet wat by die Noordpool ontdek is – en is vasbeslote om meer daaroor uit te vind… Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van ‘n leeftyd – van Londen af, oor onstuimige oseane, tot in die hartjie van die Arktiese sirkel!
ISBN: 9781485311812
Uitgewer: Protea Boekhuis
Datum Vrygestel: Mei 2021
Formaat: Sagteband, A5, 496pp
Reviews
There are no reviews yet.