Oor hierdie boek:
Die werkgids is gratis aflaaibaar:
Die vinnigste skoene in die hele wêreld – ‘n Werkgids
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superhero-tekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?
ISBN: 9780798180283
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: September 2020
Formaat: Sagteband, 64pp
Reviews
There are no reviews yet.