Oor hierdie boek:
Laas somer het Noi ‘n klein walvis gered toe ‘n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ‘n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring.
ISBN: 9781485308744
Uitgewer: Protea Boekhuis
Datum Vrygestel: 2018
Formaat: Hardeband, 32pp
Reviews
There are no reviews yet.