Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop! Hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. Met hierdie 30ste verjaarsdaguitgawe kan kinders op’n opwindende speurtog gaan!
ISBN:9780798180818
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel:Maart 2020
Formaat: Sagteband, 24pp
Ouderdom: 0-6
Reviews
There are no reviews yet.