Oor hierdie boek:
“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos “Ou Tante Langtand”, “Die Pratende Pot” en “Die Boomprinses”. Die bundel bevat nuwe illustrasies om ’n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.
ISBN: 9780798182171
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Oktober 2021
Formaat: Sagteband, 160pp
Reviews
There are no reviews yet.