Oor hierdie boek:
Het jy al ooit ’n goor week gehad? Justin Chase het! Ná ’n gespartel en gespook lewe hy darem nog ná ’n taai Maandag, Dinsdag, Woensdag en Donderdag. Maar nou is dit… Vrydag!
Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy ’n nuwe laagtepunt. ’n Onderaardse ontbering. Op die bodem van ’n gapende gat. Die donkerste, diepste dieptes. Maak jou reg vir ’n bibberboud-belewenis!
ISBN: 9780798184311
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Oktober 2024
Formaat: Sagteband, 192pp
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Oktober 2024
Formaat: Sagteband, 192pp
Reviews
There are no reviews yet.