Oor hierdie boek:
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hĂȘ is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
ISBN: 9781776354696
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: Julie 2022
Formaat: Sagteband, 72pp
Reviews
There are no reviews yet.