Oor die boek:
“Ons wil nie hê die smokkelaars moet weet dat ons hulle speletjie agtergekom het nie. Ons wil hulle probeer vastrek!” Terwyl die vyf op Kirrin-eiland kampeer, ontdek hulle’ngeheimsinnige trommel. Dadelik vermoed hulle die smokkelaars se werk… tot hulle een nag ‘n kind hoor skree. Wie is saam met hulle op die eiland en waarom?
ISBN: 9781485312741
Uitgewer: Protea Boekhuis
Datum Vrygestel: Maart 2023
Formaat: Sagteband, A5, 225pp
Reviews
There are no reviews yet.