Oor die boek:
‘n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.
Daar is ’n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus  het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ’n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ’n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
ISBN: 9781485900092
Uitgewer: Penguin Random House
Datum Vrygestel: Mei 2016
Formaat: Sagteband, A5, 218pp
Reviews
There are no reviews yet.