Oor die boek:
Daar ver tussen ‘n reeks hoe duine, iewers tussen die Klein-Karoo en die Weskus, kom twee reisigers aan. Dis Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle is op pad om vakansie te gaan hou. Maar waar hulle ook al kom, is daar iemand wat hulp nodig het. Niemand gaan meer na die strand waar kaptein Superkoos sy kokosneute verkoop nie. Almal is te bang vir die soutwatergogga wat in die water leef. Almal behalwe Cowboy Koekemoer en Shorty natuurlik…
ISBN:9780799394887
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: Augustus 2019
Formaat: Sagteband, A5, 48pp
Reviews
There are no reviews yet.