Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
ISBN: 9781776251988
Uitgewer: Pan Macmillan
Datum Vrygestel: 8 Mei 2023
Formaat: Sagteband, 104pp; A5
Skrywer: Jaco Jacobs
Reviews
There are no reviews yet.