‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die EAT-klaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerle Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ‘n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
ISBN: 9781776354337
Datum gepubliseer: 18-Jan-23
Uitgewer: Lapa
Sagteband; 152 bladsye; A5
Ouderdom: 9+
Reviews
There are no reviews yet.