Oor hierdie boek:
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke ‘n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse aaklige musiek, en ‘n koor van kinders geklee in swart, met aardige groot koppe . . .
ISBN: 9780624090458
Uitgewer: Tafelberg
Datum Vrygestel: September 2020
Formaat: Sagteband, 88pp
Reviews
There are no reviews yet.