Die reeks is gemaak om te fokus op die leerder se taalvermoë, ontwikkelingstadium, ervaringswêreld, belangstellingsveld en humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar oogspan, fraseringsvermoë, ervaringsbesit, woordbegrip, sigwoordeskat en klankmatige ervaring.
Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van ‘n toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. ‘n Onderwysersgids is beskikbaar.
Boek 1: Ek is besig
Boek 2: Maak die deur oop
Boek 3: Ek eet lekker
Boek 4: Kinders speel altyd
ISBN: 9781775897187
Uitgewer: Best Books
Datum Vrygestel: Februarie 2015
Formaat: Sagteband, 24pp
Ouderdom: 6-8 (Graad 1)
Reviews
There are no reviews yet.