- Die reeks is gemaak om te fokus op die leerder se taalvermoë, ontwikkelingstadium, ervaringswêreld, belangstellingsveld en humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar oogspan, fraseringsvermoë, ervaringsbesit, woordbegrip, sigwoordeskat en klankmatige ervaring.
- Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van ‘n toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. ‘n Onderwysersgids is beskikbaar.
ISBN: 9781775897217
Uitgewer: Best Books
Datum Vrygestel: Februarie 2015
Formaat: Sagteband, 24pp
Ouderdom: 6-8 (Graad 1)
Boek 1: My name
Boek 2: Wat kielie my?
Boek 3: Nee, baba!
Boek 4: Sizwe ry
Reviews
There are no reviews yet.