Alles-In-Een se Klankeboek vir leerders vorm deel van die lees- en klankprogram, en is ontwikkel volgens die beginsels en doelwitte van die KABV.
Hierdie Onderwysersgids vir die Klankeboek vir leerders bevat dus die volgende riglyne en wenke:
- Hoe om die gids te gebruik.
- Die begrip “fonetiese bewustheid”.
- ’n Jaarplan.
- ’n Memoranda vir die aktiwiteite in die Klankeboek vir leerders.
- Klanke vir elke week en voorgeskrewe spelling en sigwoorde.
ISBN: 9781770027527
Uitgewer: Best Books
Datum Vrygestel: Oktober 2011
Formaat: Sagteband, 48pp
Reviews
There are no reviews yet.