Oor hierdie boek:
Die kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dat daar maklik en vinnig oor hoe om die planeet te red, geleer kan word. Daar is ook ‘n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én ‘n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ‘n QR-kode te skandeer!
ISBN: 9780798181051
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Augustus 2020
Formaat: Sagteband, 28pp
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Augustus 2020
Formaat: Sagteband, 28pp
Reviews
There are no reviews yet.