Oor die boek:
“Daar is iets anders daar doer in die see, daar ver by die rotse – iets donker en groot wat lyk of dit elke nou en dan slingerend deur die branders breek – en dan weer terugval. Wat sou dit wees?”
Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond, Timmy, deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets opwindend wat hulle tot diep in die kerkers onder Kirrin-kasteel lei.
ISBN: 9781485312727
Uitgewer: Protea Boekhuis
Datum Vrygestel: Desember 2022
Formaat: Sagteband, A5, 192pp
Reviews
There are no reviews yet.