Oor die boek:
Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifantgrappe.
ISBN:9780799373981
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: 11 Januarie 2015
Formaat: Sagteband, A5, 191pp
Ouderdom: 9+
Reviews
There are no reviews yet.