Oor hierdie boek:
Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie … daarom is hy regtig-egtig in ’n baie slegte bui!
Dit is nie net die storie van ’n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer – die lewe is mos baie beter so.
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek …
ISBN: 9781928446255
Uitgewer: Fantasi
Datum Vrygestel: 2020
Formaat: Hardeband, 32pp
Reviews
There are no reviews yet.