Oor die boek:
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim 2 bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.
Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:
– tematiese blokraaisels met temas soos diere, my land, idiome en sport;
– woordsoekblokke;
– spelspeletjies;
– letterblokke;
– kriptogramme en ander briljante breinboelies.
ISBN: 9780799398007
Uitgewer: Lapa
Datum Vrygestel: 2 Maart 2020
Formaat: Sagteband, A4, 56pp
Geskryf deur Jaco Jacobs
Reviews
There are no reviews yet.