Dagboek van ‘n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. ‘n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.Brandon vra uiteindelik amper vir Nikki uit! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie eintlik van haar hou nie. Die meisies moet boonop die seuns na die skooldans vra! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!
ISBN: 9780798182614
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: April 2022
Formaat: Sagteband, 352pp
Reviews
There are no reviews yet.