Eendag bring meneer Hartlief ‘n verrassing huis toe – ‘n oulike klein varkie met ‘n pienk gesiggie en ‘n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief – maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? ‘n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys ‘n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is.
ISBN: 9780624081241
Uitgewer: Tafelberg
Datum Vrygestel: Februarie 2017
Formaat: Sagteband, 32pp
Reviews
There are no reviews yet.