Kwaaikofski lê met ‘n gebreekte been in die hospitaal. En boonop besteel ‘n dief almal op die kindervloer. Kwaaikofski begin die saak ondersoek – al is sy been in gips. Hy maak Monty, die seun met wie hy ‘n kamer deel, sy assistent. Monty kan oral rondloop, maar hy kan nie praat nie, want sy kakebeen is gebreek. Hierdie saak gaan ‘n tameletjie wees, maar Kwaaikofski laat hom nie onderkry nie!
ISBN: 9780798182522
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: Februarie 2022
Formaat: Sagteband, 96pp
Reviews
There are no reviews yet.